WARNING: You are trying to view
content from Ultimate-Guitar.com
in an unauthorized application,
which is prohibited.
Please use an official Ultimate
Guitar Tabs application for iPhone,
iPad or Android to access legitimate
chords, guitar, bass, and drum tabs
from Ultimate-Guitar.com database.
Type "ultimate guitar tabs" in Apple
App Store's or Android Market's
search to find the application.
David Kramer
Royal Hotel
(Pitch 446) Standard E Tuning
Intro
e-|----------------------------------|
B-|-58865----------------------------|
G-|------75545-----------------------|
D-|----------------------------------|
A-|----------------------------------|
E-|----------------------------------|
Verse 1 : Chorus
C F C G C
Hier sit die manne in die Royal Hotel
F G
Ek ken mos vir Almal ek is almal se P�l
C F
Luister ou vrind daar agter die bar
C F C G C
Hoe lyk die met nog so 'n doppie daar
INTRO
C G
Ken julle vir Duppie sy bynaam is dop
C F
Hy't vir die Springbokke doelgeskop
C G
'n Le� bier blik kan hy maklik platdruk
F G
Met net een hou teen sy groot voorkop
INTRO
C G
Nou stel ek voor my ou vriend Fanie
C F
Daar niks te w�reld wat Fanie pla nie
C
Ontmoet hom in die straat
G
S�: " Hoe gaan dit ou maat ?"
F G
S� Fanie: " Nee ek kan nie kla nie"
Maar - Koor
INTRO
C G
En sit die speurder Sersant De Kok
C F
Hy drink sy whiskey so on the rocks
C
'n Koel komkommer
G
Ons noem hom op sy nommer
F G C
Hy's 00 007 De Kok
C
Hier sit die manne
F
Hier sit die manne
C
Hier sit die manne
F
Hier sit die manne
Ja - Koor
INTRO
C G
Van die noordweste kom Karel Bester
C F
Dra Kortmou hemp en 'n Khaki broek
C
Lank terug gebore
G
Hare kort om sy ore
F G
Hy's lief om te lag hy's lief om te vloek
C
Hier langs die til sit 'n man so stil
C F
Daar's trane in sy o�
C G
Hy s� hy's die baas van 'n bankrot plaas
F C G C
Hier ver van die Klein Karoo
G C
Maar dis lekker
F C G C
Dis lekker, Dis tog te lekker hier
F G
Musiek op die draadloos en skuim op my bier
C F
Luister ou vrind daar agter die bar
C F C G C
Hoe lyk dit met nog so 'n doppie daar
C
Hier sit die manne
F
Hier sit die manne
C
Hier sit die manne
F
Hier sit die manne
C F C G C
Hier sit die manne in die Royal Hotel