WARNING: You are trying to view
content from Ultimate-Guitar.com
in an unauthorized application,
which is prohibited.
Please use an official Ultimate
Guitar Tabs application for iPhone,
iPad or Android to access legitimate
chords, guitar, bass, and drum tabs
from Ultimate-Guitar.com database.
Type "ultimate guitar tabs" in Apple
App Store's or Android Market's
search to find the application.
Stanley en die koei - David Kramer
Intro: C Am F C Am G
C Am
Kom ek vertel jul van Stanley de Witt
F C Am G
Hy�s Stoffel Bek se neef en hy woon op Ladismith
C Am
Eendag het hy en sy pa vroeg gery
F C Am G
Calitzdorp toe om �n koei te gaan kry
C Am
Hulle ry met pa se bakkie oor die Hexrivier se pas
F C Am G
Stanley vra sy pa: �hoe maak ons koeitjie vas?�
C Am
Moet jou nie bekommer nie, ek sal stadig ry
F C Am G
Gaan sit jy agterop en keer as koei wil gly
KOOR:
G
Schekelinge �����������..
C C F
Een vir �n geel pampoen, twee vir �n rooi veldskoen
C G C
Hoe lekker kry ek nou
C Am
Hulle laai toe die koei op, is reg vir die rit
F C G
Met sy arms op die reeling het ou Stanley gesit
C Am
Stanley ou seun, luister nou mooi
F C Am G
Roep maar as sy rondspring sal ek die ankers gooi
C Am
Stanley s�: �Ja-nee, dan maak ons maar so
F C Am G
Al is pa bietjies doof sal pa my seker hoor�
KOOR (1 x)
C Am
Hulle�s Calitzdorp uit, terug oor die pas
F C Am G
Stadig om die draaie en koeitjie staan mooi vas
C Am
Maar teen die eerste steilte, toe begin die pret
F C Am G
Pa gooi die ratte en hy gee die bakkie vet
C Am
Stanley roep en skree, hy skrik om amper dood
F C Am G
Want toe hy vir hom weer kom kry sit koeitjie op sy skoot!
KOOR (1 x)
C Am
Ja dit is die storie van Stanley de Witt
F C Am G
En sy pa en die koei en die nagmerrie-rit
C Am
Want dwarsdeur die berg tot in Ladismith
F C Am G
Het die koeitjie op sy skoot die hele pad bly sit
KOOR (2 x)
C
Om elke hoek
Am
En om elke draai
F
So tussen Stan se knie�
C Am G
Het haar uier rondgeswaai
KOOR (2 x)