WARNING: You are trying to view
content from Ultimate-Guitar.com
in an unauthorized application,
which is prohibited.
Please use an official Ultimate
Guitar Tabs application for iPhone,
iPad or Android to access legitimate
chords, guitar, bass, and drum tabs
from Ultimate-Guitar.com database.
Type "ultimate guitar tabs" in Apple
App Store's or Android Market's
search to find the application.
Visit site, www.dertien.za.net.Dertien, Afrikaans band from Klerksdorp, South Africa.
Dertien - Vreemdeling
---------------------
G Cadd9
Ek sit op my balkon en die geluide wat ek hoor
G Cadd9
soos die skemergoggatjies en die voëltjies se goodnight koor
G Cadd9
Dink ek aan 'n paar jaar terug en die meisie in my droom
G Cadd9
met die ligte blonde hare en 'n glimlag so vroom
G
Gereeld het sy kom kuier
Cadd9
en ek sien haar daar staan
G
Kom praat net 'n rukkie net my
D
vertel my wat is jou naam
G
Ek weet nie wat is haar naam nie
Cadd9
of waar vandaan sy kom
G
Haar oë blink soos die sterre
D
en haar gesig is 'n somersblom
G
haar glimlag is 'n sonstraal
Cadd9
en ek voel weer soos 'n kind
G
ag praat net 'n rukkie met my
D G Cadd9
of fluister jou naam in die wind
Ek toer deur my gedagtes
met woorde wat ek wou spreek
Sinnelose sinne,net om die stilte te breek
Want ek kan dit nie meer vat nie
ek kruip hier in 'n gat
Vertel my wat is jou naam
want dis die sleutel na die skat
Koor
Woorde & musiek: Gideon Duvenage
www.dertien.za.net