WARNING: You are trying to view
content from Ultimate-Guitar.com
in an unauthorized application,
which is prohibited.
Please use an official Ultimate
Guitar Tabs application for iPhone,
iPad or Android to access legitimate
chords, guitar, bass, and drum tabs
from Ultimate-Guitar.com database.
Type "ultimate guitar tabs" in Apple
App Store's or Android Market's
search to find the application.
http://www.juanita.co.za/
INTRO:
E A
Tussen woorde lê daar soveel dankbare ure
E
Tussen woorde vlieg my drome reg deur die mure
B A E
En ek weet ek is niks sonder jou
E
Hier lê die drome
E
Hier lê die woorde
A
Hier lê die strale van die son waarin ek is
E
Soveel liefde om te gee
A
Soos die branders van die see
B
Wat van al my drome wis
E
Hier lê die spore
E
Hier lê die name
A
Hier lê die harte wat my woorde verder dra
E
En my hart wil dankie sê
B
Dat ek hierdie droom kan hê
E
Soveel meer as wat ek vra
KOOR:
E A
Tussen woorde lê daar soveel dankbare ure
E
Tussen woorde vlieg my drome reg deur die mure
B
En ek weet ek is niks sonder jou
A E
En wie my vashou
E A
In jou oë is die rede dat ek sing in die duister
E
As jy lag kan ek hoor hoe al die engele fluister
B
Wat my hart vir jou wil sê
A E
Het in die stiltes tussen woorde gaan lê
E
Hier lê die ligte
E
Hier lê die sterre
A
Hier lê die ritme wat my verder lei
E
Wat ek hoor en wat ek sien
A
Hoe kan ek dit ooit verdien
B
Hierdie wonderwerk vir my
E
Hier lê die saamwees
E
Hier lê die liedjies
A
Hier lê die hande wat my hart se snare raak
E
En my siel wil sing vir jou
B
En my hart wil jou omvou
E
Jy’t my lewe laat ontwaak
KOOR: (X2)