WARNING: You are trying to view
content from Ultimate-Guitar.com
in an unauthorized application,
which is prohibited.
Please use an official Ultimate
Guitar Tabs application for iPhone,
iPad or Android to access legitimate
chords, guitar, bass, and drum tabs
from Ultimate-Guitar.com database.
Type "ultimate guitar tabs" in Apple
App Store's or Android Market's
search to find the application.
LALIE - KOOS KOMBUIS
--------------------
Em D Em
Lalie, jyt vir my gese, so lank soos die lepel in die papbord le,
D Em D Em
Solank soos Ouma nog kleinkinders wil he, sal jy my by jou laat le
Em D Em
Maar Lalie, nous dit donker maan, en daars goed wat ek nie kan verstaan,
D Em D Em
Wat nou gebeur het, was mos nooit ons plan, Lalie, jy weet jy erf my van
Em D Em
Lalie, amper is nie stamper, en wie dra nou jou yellow jumper,
D Em D Em
Daars n nuwe sticker op jou bumper, daars n ander ou wat jou nou pamper, pamper
Em D Em
Lange nagtes jy al fort, lange dae wat weke word
D Em D Em
Ons pap begin al koud word innie bord, Lalie, life is gans te short
Em D Em
Ek sien jou Sondags oppie stoep, en ek sweer jy hoor die dorpseuns roep
D Em D Em
Lalie, Lalie kom tog terug, true love druk deur soos n poep, poep, poep
La la la la la
Em D Em
Jou boyfriend dra jou rose aan, maar roos blare sal gou vergaan
D Em D Em
En stadsgedruis mos straks verslaan, so seker soos ie lepel innie papbord staan
Em D Em
Lalie, kom terug na die veld toe, stuur hom terug na die land van geld toe,
D Em D Em
Ek was van hoeka af jou held, toe, Lalie, stuur hom na sy hel toe
Em D Em
Lalie, jyt vir my gese, so lank soos die lepel in die papbord le,
D Em D Em
So lank soos Ouma nog kleinkinders wil he, sal jy my by jou laat le