WARNING: You are trying to view
content from Ultimate-Guitar.com
in an unauthorized application,
which is prohibited.
Please use an official Ultimate
Guitar Tabs application for iPhone,
iPad or Android to access legitimate
chords, guitar, bass, and drum tabs
from Ultimate-Guitar.com database.
Type "ultimate guitar tabs" in Apple
App Store's or Android Market's
search to find the application.
Koos Kombuis - Springbokheld
Elke Boemelaar se Droom
----------------------------
G D
Ons loop oor die vlaktes
A D
Die vlaktes van groen gras
G D A D
Hier waar vroe�r net losgemale was
G D A D
En die rugbyklub speel in sy laaste dans
G D A D
Dis beseringstyd en ons laaste kans
G D A D
Komaan, baby, kom sit by my
G D A D
Dis vir die groen en goud waarvoor ons moet vry
G D A D
Rig my af dan's ek jou Springbokheld
G D A D
En dis so lekker saam met Cathy op die rugbyveld
Ons loop oor die vlaktes
Die vlaktes van groen gras
Moet ek jou vashou of liewers uitpaas
Ek vat aan jou arm, ek vat aan jou hand
Ek het balbesit, maar al my manne is onkant
Komaan, baby, kom sit by my
Dis vir die groen en goud waarvoor ons moet vry
Rig my af dan's ek jou Springbokheld
En dis so lekker saam met Cathy op die rugbyveld
G D
Onthou jy St. Lourens
A D
Onthou jy jou Rob Ellis
G D
En Edwil Dubayo
A D
Never mind wat sy vel is
G D A D
So baie heldedade is al hier gepleeg
G D A D
Ek hoor die skare juig al is die pawiljoene leeg
G D A D
Ek hoor die skare juig al is die pawiljoene leeg
Ek vat haar aan haar hand
Ek vat haar aan haar tiet
Ek pen haar vas in my kwartgebied
En terwyl die maan nog so helder skyn
Druk en my drie op die middellyn