WARNING: You are trying to view
content from Ultimate-Guitar.com
in an unauthorized application,
which is prohibited.
Please use an official Ultimate
Guitar Tabs application for iPhone,
iPad or Android to access legitimate
chords, guitar, bass, and drum tabs
from Ultimate-Guitar.com database.
Type "ultimate guitar tabs" in Apple
App Store's or Android Market's
search to find the application.
Valerie - Koos Kombuis
D C
Valerie van Rondebosch
G D
Met die lag en stem soos groentesop
D C
Sy maak vir my sulke lekker kos
G D
Koffie en toast met peanutbotter op
D C
Sy's in 'n woonstel bo die Main Road
G D
Karre ry heelnag verby
D C
Maar Valerie, sy kom van Goodwood
G D
Dis hoekom sy so lekker vry
KOOR:
D C
Valerie, my hart is nat
G D
Waar jy verbygeskuur het
D C
Maar Valerie, kind, weet jy wat
G D
Ek wonder nou nog wat gebeur het
Sy't grootgeword in Van's Cafe
Sy wys my al haar foto's
Die mense dag sy's 'n take-away
Agter die till vandat sy so groot is
Haar voete is plat soos die Cape Flats
Haar gesig is 'n Renoir-skildery
Ja, ek het Valerie so lief
My Valerie van Van's Cafe