WARNING: You are trying to view
content from Ultimate-Guitar.com
in an unauthorized application,
which is prohibited.
Please use an official Ultimate
Guitar Tabs application for iPhone,
iPad or Android to access legitimate
chords, guitar, bass, and drum tabs
from Ultimate-Guitar.com database.
Type "ultimate guitar tabs" in Apple
App Store's or Android Market's
search to find the application.
Tabbed by Zorro_Pieke
This in my first tab,
quite a simple one really..
Don't like Kurt Darren much,
but this is a pimping tune,
especially for jooltoer or ser,
this tab goes out to my boys in
Pieke Mens Res in Stellenbosch
Standard Tuning
strumming - lively, mute between beats!!
Intro
PM PM PM PM
---0--x---0--x----0---0--x--|
---2--x---2--x----2---2--x--|
---2--x---2--x----2---2--x--| x2
---2--x---2--x----2---2--x--|
---0--x---0--x----0---0--x--|
---0--x---0--x----0---0--x--|
A
Oesters, sjampaign, kerse op die kantlyn,
E
Vyf en twintig rose om die rooiwyn
D A E
Loftes Versveld was nooit so lekker soos nou nie.
A
Net jy en ek die wagte by die hek
E
Ek moes wraggies elke liewe toutjie trek
D A
Om hierdie aand te reλl maar niks is ooit te veel vir jou nie
E
En nou begin die aksie liefie
.
Chorus:
A E
Af af af en af
gaan al die ligte in die nag nag nag
D
En sag speel daardie liedjie wat ons al twee like
Al ken ons nie die woorde nie
A E
Net oh oh oh we oh we oh
A
Op op op en op
. gaan temperature
E
In my kop kop kop moenie stop met al jou liefde
D
Dis n lekker lekker lawwe
E A E
skop hom tussen deurie pale
.Aand
A
Ek het jou nou verras en toe jy oλ sit
E
Op daai mooi ring in die glas
D
En as ek kyk na hoe jou oλ oplig
A E
Dan voel ek heel verlig in my hart
A
Jy soen my weer en as ek iets wil sκ
E
Soen jy my nog n keer en fluister saggies Ja
D A
In my linker oor, dit maak my weer van vooraf verlief.
E
En nou begin die aksie liefie
.
[chorus]
*palm muted verse
A
Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lug op
E
Ons klink n glasie en ek hou jou lippe dop
D A E
Dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou
A
Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lug op
E
Ons klink n glasie en ek hou jou lippe dop
D A
Dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou
E
En nou begin die aksie liefie
.
[chorus]
D
Dis n lekker lekker lawwe
E A
skop hom tussen deurie pale
.Aand
www.kurtdarren.co.za/