WARNING: You are trying to view
content from Ultimate-Guitar.com
in an unauthorized application,
which is prohibited.
Please use an official Ultimate
Guitar Tabs application for iPhone,
iPad or Android to access legitimate
chords, guitar, bass, and drum tabs
from Ultimate-Guitar.com database.
Type "ultimate guitar tabs" in Apple
App Store's or Android Market's
search to find the application.
Lenie Blou
deur Spoegwolf
Woorde en Musiek deur Danie du Toit
http://www.spoegwolf.com
Intro: Am, F, C, G
Vers 1:
Am F
Ek het gisteraand weer gewonder of ek vir jou maar kan bel,
C G
ek het jou nommer in my kop en in my mond afgetel.
Am F
Daar was 'n spook in my bed, sy wou my kaal uittrek,
C G
sy wou my doop en my red, en by my vriende brag
Am F C G
en sê: "Hy's by my. Hy's by my."
Dit was vieruur die oggend toe ek jou bene sien,
met daai goue lint wat om jou enkel bind.
Jy sê 'Danie, jy sal my ook maar vir nooit weer kan sien,
jy't te veel geroep en te veel gedink.'
Maak dit by verby, verby met my.
C C G F
Lenie, ek sweer dat as die oggend kom,
G
sal ek steeds hier staan, soos jou clown vermom.
C C G F
En jou pa kan skree, jou moed kan breek,
G
daar's altyd moed wat in my steek.
Chorus:
Am F C G Am
Hey, Hey Hey Hey, my Lenie Blou, hierdie bos brand net vir jou.
F C G
Hey Hey Hey, my Lenie Blou, my Lenie Blou.
Vers 2:
Am F
Met jou donkerblou sukkel ek om asem te haal,
C G
en die klip in die lug lyk vir my te kaal:
Am F
ek't jou gesê selfs die engele sal my nooit kan keer nie,
C G
ek het eenkeer verloor en nooit nooit weer nie.
Am F C G
Jy's vir my die lig in my. (x2)
(Key Change)
G G D C
Lenie, ek sweer dat as die oggend kom,
D
sal ek steeds hier staan, soos jou clown vermom.
G G D C
En jou pa kan skree, jou moed kan breek,
D
daar's altyd moed wat in my steek.
Chorus:
Em C D Em
Hei, Hei Hei Hei, my Lenie Blou, hierdie bos brand net vir jou. (x 3)