Oops, an error
Loading. Please wait.

Tanema - Onbeskryflik Groot chords

10 views 1 this week
no commentswrite comment
1 2 3 4 5
3 more votes to show rating
add to favorites
×
Save as Personal and add changes to this tab that will be seen only by you. Learn more ›
×
You can save this tab as Personal to edit and correct it or add notes. All changes will be seen only by you. Learn more »
launch autoscroll
font size
0
reset
transpose
0
reset
display chords
guitar tuner
edit
Autoscroll
slow
fast
+/-
esc
set tempo
stop
Author
Difficulty
Strumming
There is no strumming pattern for this song yet. and get +5 IQ
[Intro]

C G Am F C G F


[Chorus]

            C            G
U LIEFDE IS ONBESKRYFLIK GROOT
        Am                     F
U HET U SEUN AFGESTAAN AAN DIE DOOD
   C                G
OM VIR MY SONDES TE STERF
            Am           F
EN MY VIR U KONINKRYK TE WERF
          C           G
U SAL VIR ALTYD BY MY BLY
       Am         F  
U LEWE HIER BINNE IN MY
C               G            
HART EN VEREWIG SAL EK STREWE
   Am     F            C
OM VOLUIT NET VIR U TE LEWE


[Verse]

C                      Em
 MY HELE LEWE LANK HET EK GEDINK
Am                 F  G
 EK IS 'n KIND VAN U
C               Em
 MAAR EK WAS VERBLIND
                           Am
 EK MOES NOG WAARLIK VIR U VIND
                            F           G
 EK HET GEEN VERHOUDING MET U GEHAD NIE
C                Em
 TOE KOM DAAR 'n DAG WAAR U
                        Am
 SAGGIES FLUISTER IN MY HART
                   F         G
 U SPREEK DIEP TOT IN MY SIEL
C        Em                       Am
 EN EK BESEF EK HET NODIG VIR DIE RES
             F               G
 VAN MY LEWE OM U NAAM TE VERHEERLIK


[Chorus]

            C            G
U LIEFDE IS ONBESKRYFLIK GROOT
        Am                     F
U HET U SEUN AFGESTAAN AAN DIE DOOD
   C                G
OM VIR MY SONDES TE STERF
            Am           F
EN MY VIR U KONINKRYK TE WERF
          C           G
U SAL VIR ALTYD BY MY BLY
       Am         F  
U LEWE HIER BINNE IN MY
C               G            
HART EN VEREWIG SAL EK STREWE
   Am     F            C
OM VOLUIT NET VIR U TE LEWE


[Bridge]

Am                       Em
  EK KAN NIE GLO DAT U SOVEEL OMGEE VIR MY NIE
Am                    F        G
  EK IS MAAR NET 'n ONDANKBARE SONDAAR
Am                                Em
  DIT GAAN WERKLIK MY VERSTAND TE BOWE
            Am             
  HOE U VIR JESUS KON LAAT STERF
  F            G
  SODAT EK KAN LEWE


[Chorus] (x2)

            C            G
U LIEFDE IS ONBESKRYFLIK GROOT
        Am                     F
U HET U SEUN AFGESTAAN AAN DIE DOOD
   C                G
OM VIR MY SONDES TE STERF
            Am           F
EN MY VIR U KONINKRYK TE WERF
          C           G
U SAL VIR ALTYD BY MY BLY
       Am         F  
U LEWE HIER BINNE IN MY
C               G            
HART EN VEREWIG SAL EK STREWE
   Am     F            C
OM VOLUIT NET VIR U TE LEWE
Suggest correction
Creating personal tab
Creating personal tab
You can edit any tab online and save it as your Personal.

You can edit, replace or remove any tab part or add personal notes – all changes will be seen only by you.

Personal tabs can be accessed anytime from any device, even offline.
Learn more »
Give kudos to tab author, rate the tab!
1 2 3 4 5
comments
print report bad tab
guest
You may want to rate the tab now too:
select rating
Wanna post a correction for this tab? Suggest correction