Oops, an error
Loading. Please wait.

Hier Is Ek Chords

49 views 1 this week
no commentswrite comment
1 2 3 4 5
3 more votes to show rating
add to favorites
launch autoscroll
font size
0
reset
transpose
0
reset
simplify chords
display chords
guitar tuner
Autoscroll
slow
fast
+/-
esc
set tempo
stop
Help us to improve Ultimate-Guitar.com Take our survey!
×
Author
About this tab version
This is an exact transcript of the CD jacket. Enjoy. Was this info helpful? Yes No
[Verse 1]
D                  D/B
HIER IS EK MET MY SONDESAK
       D/G
EN DIE STOF KLOU AAN MY KLEED
      D               A/D          G
EK’T VER GEKOM EN DIE REIS HET MY GEBREEK
      D              D/B
DIE VERBODE LAND VAN SKULD EN SEER
    D/G
HET MY ALLEEN GELOS
      Em7             D/F#   G       Asus
EN EK SOEK WEER NA MY PA SE DIEPE SIELEKOS…

[Chorus]
        G    D/F#
HIER IS EK, GEBROKE
        G    Bm7         Asus
HIER IS EK, VERLORE IN MYSELF
        G        D/F#   Em
HIER IS EK, BY U VOETE HEER
     D/F#     G       A           D
WANT HIER IS LEWE EN GENADE VIR N KIND

[Verse 2]
D               D/B
SOVEEL KEER HET EK GEVAL
       D/G  
EN MY SKOUERS DEURGESKAAF
        D               A/D              G
WANT EK BLY NOG GLO DIE LAS MOET EK SELF DRA
 D              D/B
TOG IS DIT WEER U WAT NA MY
     D/G        
TOE AANGEHAARDLOOP KOM
     Em7      D/F#       G              Asus
EN U ARMS VAN LIEFDE EN VERGIFNIS OM MY VOU…

[Chorus]
        G   D/F#
HIER IS EK, GEBROKE
        G    Bm7       Asus
HIER IS EK, VERLORE IN MYSELF
        G        D/F#  Em
HIER IS EK, BY U VOETE HEER
     D/F#     G       A         D
WANT HIER IS LEWE EN GENADE VIR MY
Suggest correction
Give kudos to tab author, rate the tab!
1 2 3 4 5
comments
print report bad tab
guest
You may want to rate the tab now too:
select rating
Wanna post a correction for this tab? Suggest correction