Hiers Ons Nou Chords

by Elandré
220 views, added to favorites 11 times
You can find this song on Youtube at https://www.youtube.com/watch?v=e3oaYmuUgv8.Was this info helpful?
Difficulty: beginner
Tuning: E A D G B E
Key: A
Capo: no capo
Author iiSwagRicky [pro] 315. Last edit on Dec 16, 2019

Chords

A
D
F#m
E

Strumming

There is no strumming pattern for this song yet. Create and get +5 IQ
[Intro]
A D F#m A E
A D F#m E
 
[Verse]
            A          D
Hier's ons nou, jy in wit
           A                 D
My hande sweet, ek staan en bid
              A
Ons word een
 
 
[Interlude]
A D A D
 
 
[Verse]
                              A
Daar's stalle waarvan ek kon kies
                              D
My hart word se wortels le presies
             E
In lyn met joune
 
D                     A
ALbei ons ouers kyk trots
                  D
Ek belowe ek sal jou nooit los nie
 
 
[Chorus]
                  A
Jy's meer as my hart
                 F#m
Jy's meer as my siel
    D
Ek belowe om te wees
     A    E
Wat ookal jy verdien
 
        A
Lalalalala
       F#m
Lalalalala
        D
Lalalalala
        E
Lalalalala
 
 
[Verse 2]
            A
Hier's ons nou
        D
Man en vrou
              A
Ons kinders groot
            D
Ek's nog altyd lief vir jou
 
                                    A
Hier sit ons hand aan hand in ons vrede
                 D
'n Lewe saam gelewe
                 E
Ek sien net vir jou
 
 
[Chorus]
                  A
Jy's meer as my hart
                 F#m
Jy's meer as my siel
    D
Ek belowe om te wees
     A    E
Wat ookal jy verdien
 
        A
Lalalalala
       F#m
Lalalalala
        D
Lalalalala
        E
Lalalalala
 
 
[Bridge]
      D            E
En soveel jare op net geloof
           F#m                E
Ek sal dit weer en weer aan jou beloof
 
 
[Chorus]
                  A
Jy's meer as my hart
                 F#m
Jy's meer as my siel
    D
Ek belowe om te wees
     A
Wat ookal jy verdien
 
 
                  A
Jy's meer as my hart
                 F#m
Jy's meer as my siel
    D
Ek belowe om te wees
     A    E
Wat ookal jy verdien
 
        A
Lalalalala
       F#m
Lalalalala
        D
Lalalalala
        E
Lalalalala
 
 
[Outro]
            A
Hier's ons nou
        D
Oud en grys
         A
'n Lewe saam
          D
Aan die einde van 'n reis
    E        A           D
En jy's nog mooi vir my
      A
Nog altyd mooi vir my
X
By helping UG you make the world better... and earn IQ
Create correction
Please rate this tab
1 more vote to show rating
×
Hiers Ons Nou – Elandré
How to play
"Hiers Ons Nou"
Font
Transpose
Comments