Woorde Uit Jou Mond Chords

by Elandré
1,579 views, added to favorites 135 times
Difficulty: beginner
Tuning: E A D G B E
Capo: 3rd fret
Author Shanidup [pro] 31. Last edit on Mar 28, 2020

Chords

G
D
Em7
C

Strumming

There is no strumming pattern for this song yet. Create and get +5 IQ
This is how Elandré plays it live on the acoustic guitar; differs from studio version
 
 
[Intro]
G D Em7 C
 
 
[Verse]
G
Ek wil jou voel
D
Net vir jou voel
                   Em7
Tussen bougan villas, wil ek jou soen
 
C         G     D
Ek en jy, jy ek ons
 
G
Jy drink sjampanje
                       D
Met jou handdoek op jou kop ek kan nie ophou
                 Em7   C  G
Ek hou my oe op jou, jou
 
 
[Pre-Chorus]
                                                 G
Daar's hierdie dinge wat jy doen jy hou my aandag
                                         D
Maar ek dink ek beplan nou al ons groot dag
                                          Em7
Maar ek sal uit hou, ek soek nou net jou
                                                        C
Speel is vir kinders dink dis tyd dat ons ons groot hou
 
 
[Chorus]
                    G
Ek kry dit in jou woorde,
                    D
die woorde uit jou mond.
                   Em7
Ek kry dit as jy loop
                          C
en ek voel jou nog hier rond.
 
                         G
Ek's dalk 'n bietjie haastig
                D
en glad nie afgerond
          Em7
Maar ek hang aan die woorde,
      C              G D Em7 C
die woorde uit jou mond
 
 
[Interlude]
G D Em7 C
 
 
[Verse]
G
Jy het al lankal
                      D
Hierdie harde hart gevat en tussen skare
Em7
Ek voel jy's daar
     C
Jy praat met my
          G
Sal ek einde kry
 
 
[Pre-Chorus]
                                                 G
Daar's hierdie dinge wat jy doen jy hou my aandag
                                         D
Maar ek dink ek beplan nou al ons groot dag
                                          Em7
Maar ek sal uit hou, ek soek nou net jou
                                                        C
Speel is vir kinders dink dis tyd dat ons ons groot hou
 
 
[Chorus]
                    G
Ek kry dit in jou woorde,
                    D
die woorde uit jou mond.
                   Em7
Ek kry dit as jy loop
                          C
en ek voel jou nog hier rond.
 
                         G
Ek's dalk 'n bietjie haastig
                D
en glad nie afgerond
          Em7
Maar ek hang aan die woorde,
      C              G D Em7 C
die woorde uit jou mond
 
 
[Interlude]
G D Em7 C
 
 
[Bridge]
        G
So ek loop deur die nag
 
Met die ligte teen die paaie
         D
Daar is iets wat nie kan wag
 
Dalk my hande deur jou hare
          Em7
Sien jy soek nog na die regte plek
              C
Ek's net 'n jong warm man
 
Kom sit jou hande om my nek
 
 
[Chorus]
                    G
Ek kry dit in jou woorde,
                    D
die woorde uit jou mond.
                   Em7
Ek kry dit as jy loop
                          C
en ek voel jou nog hier rond.
 
                         G
Ek's dalk 'n bietjie haastig
                D
en glad nie afgerond
          Em7
Maar ek hang aan die woorde,
      C              G D Em7 C
die woorde uit jou mond
 
 
[Outro]
G D Em7 C
X
By helping UG you make the world better... and earn IQ
Create correction
Please rate this tab
 
×
Woorde Uit Jou Mond – Elandré
How to play
"Woorde Uit Jou Mond"
Font
Transpose
1 comment
johannessaved
Daar is ‘n D missing met die transition na die pre-chorus. Speel G, D en G as die pre-chorus begin.
0