Tussen Die Lakens Chords

by Elandré
469 views, added to favorites 50 times
Difficulty: absolute beginner
Tuning: E A D G B E
Capo: no capo
Author tanya.kruger [a] 137.
1 contributor total, last edit on Jan 4, 2021

Chords

G
Em
D
C
Am

Strumming

There is no strumming pattern for this song yet. Create and get +5 IQ
[Vers 1]
              G               Em
Tussen die lakens mis ek jou lyf
                 D                     C
Kollekteer ek wapens om geeste uit te dryf
                  G              Em
Ja tussen die lakens raak ek te skaam
                D                           C
Lees jy vir my woorde al wat ek sing is jou naam
 
 
[Pre-Koor]
    Am    C            G       D
Ek onthou jou op my vensterbank sit en
    Am       C         G          D
In een sekonde was my grys hart weer wit
            Am   C          G       D
Jy met jou hare en ek met my trane
               Am      C          G       D
Soos jy vir my se dat jy oor die water gaan
 
 
[Koor]
               G                    C
Sit my in jou sak soek my waar jy gaan
           G          D
En kyk so nou en dan op na die maan
         G                  C
En weet ek kyk ook en ek onthou
   Em   Am    C
Ja ek onthou jou
 
 
[Vers 2]
             G               Em
Tussen die lakens het ons beloof
                D                           C
Al rol al die houe sal ons hou aan ons geloof
                    G                   Em
Maar op hierdie oomblik is jy ver en bereid
           D                     C
Ek sing in kroeë en jy gaan agteruit
 
 
[Pre-Koor]
       Am    C         G          D
Ek onthou jou op my vensterbank sit en
      Am     C         G                D
In een sekonde was my grys hart weer wit
            Am C            G      D
Jy met jou hare en ek met my trane
               Am     C          G      D
Soos jy vir my se dat jy oor die water gaan
 
 
[Koor]
              G                   C
Sit my in jou sak soek my waar jy gaan
            G         D
En kyk so nou en dan op na die maan
        G                    C
En weet ek kyk ook en ek onthou
   Em   Am    C
Ja ek onthou jou
 
 
[Brug]
 G
Wat as ons kon grootword met die lewe wat ons soek
   Em
Hoekom sit ons al die dromers almal in n hoek
  C
Toe ek jou ontmoet het was ons altwee nog te jonk
  D
Vir werk en stres en stories van ons vriende in die tronk
  G
Dalk as ek kon oorbegin sou als nou anders wees
  Em
Ek sou meer terugbel en die lewe bietjie leef
 C
Arm maar geduldig, ja my pa was dalk tog reg
       Em                              D
Dadda jammer as ek moeilik was maar hoërskool was te erg
 
 
[Koor]
              G                     C
Sit my in jou sak soek my waar jy gaan
            G          D
En kyk so nou en dan op na die maan
         G                 C
En weet ek kyk ook en ek onthou
    Em    Am   C
Ja ek onthou jou
    Em    Am   C
Ja ek onthou jou
    Em    D    G
Ja ek onthou jou
X
By helping UG you make the world better... and earn IQ
Create correction
Please rate this tab
2 more votes to show rating
Font
Transpose
Comments